Jaarboeke

Intellektuele goedere, nuwe tegnologieë en innovering 803


 
Modulekode IGZ 802
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Regsgeleerdheid
Module-inhoud

Die volgende aspekte sal aangespreek word:
(a) Wet op Patente no. 57 van 1978
(b) Wet op Modelle 195 van 1993
(c) Wet op Planttelersregte no. 15 van 1976
(d) Geskiedenis van die reg aangaande patente en modelle
(e) Patent-verwante internasionale konvensies.
(f) Voldoening van SA wetgewing aan internasionale norme
(g) Registreerbaarheid van patente en modelle
(h) Capita selecta insluitend: geldigheid; uitleg van spesifikasies; inbreukmaking; wysiging en korrigering; verpligte lisensies; konvensie-aansoeke en uitputting van regte.

Modulekrediete 30.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 lesings per week
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Departement Privaatreg
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences